肆客足球

Stroming & Potgooi

PodcastingDie verreikende invloed van die Internet en die beskikbaarheid van nuwe tegnologie? maak die stroming van interaktiewe lesings/konferensies/tutoriale 'n baie aantreklike opsie. Stroming kan gere?l word vanaf die spesifieke ligging of van binne die Sentrum vir Leertegnologie? (bv. in die Telematiese uitsaai-ateljee of in 'n spesiaal aangepaste stromingsateljee).

Die Leertegnologie?-span re?l al die oudiovisuele en rekenaargereedskap (soos HD-kameras, ho?gehalte mikrofone en gespesialiseerde sagteware), en die leer- of kongresgeleentheid word regstreeks op die internet gestroom, terwyl dit terselfdertyd opgeneem word vir redigering en publikasie na die geleentheid.

Verwant aan stroming is potgooi of lesingvaslegging. Die span by Leertegnologie? kan gekontak word om hulp te verleen om 'n lesing of potgooi digitaal op te neem.

Rig asseblief u navrae aan:

Hennie Roux (Stroming)
Tel.: +27 21 808 2494
E-pos: hennieroux@sun.ac.za

 Of                                                                    

Thys Murray (Potgooi)
Tel.: +27 21 808 9194
E-pos:
thysm@sun.ac.za?