肆客足球

Visie & Missie

?Visie

Die Sentrum vir Leertegnologie? streef om die betekenisvolle en innoverende gebruik van tegnologie vir leer by die Universiteit Stellenbosch te inspireer.

?Missie:

Die Sentrum:

  • Bied strategiese leierskap, leiding en ondersteuning rondom die integrasie van leertegnologie? by die Universiteit Stellenbosch.
  • Fasiliteer vennootskappe wat leer bevorder deur die uitbreiding van die akademiese aanbod.
  • Moedig 'n navorsingsgebasseerde benadering tot leer-onderrig projekte aan.
  • Lewer dienste wat verband hou met 'n verskeidenheid leeromgewings, multimedia bronne, professionele leer en ondersteuning.
  • Is verbind tot gemeenskapinteraksie inisiatiewe tot beswil van die groter geheel.