肆客足球

??

????Die Sentrum vir Leertegnologie? (SLT) verskaf opleiding en ondersteuning aan dosente oor die integrasie van leertegnologie? aan die US. Een voorbeeld van sulke leertegnologie? wat deel vorm van die basis van onderrig, leer en assessering (OLA) aan die US is die Moodle-gebaseerde leerbestuurstelsel (LBS), bekend as SUNLearn. Die Leertegnologie? Ondersteuningsafdeling (LTO) by die SLT verskaf basiese opleidingsessies op SUNLearn wat raad en ondersteuning insluit oor hoe om tegnologie soos SUNLearn, Microsoft Teams en ander Universiteitsondersteunde sagteware te integreer. Daar moet egter daarop gelet word dat leertegnologie en ondersteuning (LTO) aan die SLT nie verwar moet word met IT-ondersteuning nie. Maak dus asseblief seker dat u die algemene IT-hulplessenaar kontak deur 'n navraag te stuur via die ICT Partner Portal vir enige ondersteuning en raad m.b.t. inligtingstegnologie (IT) en/of rekenaars.

SUNLearn

Webblad

Die Moodle-gebaseerde leerbestuurstelsel (LBS) aan die US staan bekend as SUNLearn. Hierdie platform verskaf 'n virtuele leerruimte waar dosente en studente met mekaar skakel, asook met studente-eweknie?, die leerinhoud en leer- en assesseringsaktiwiteite. Dosente en studente het toegang tot hierdie platform en kan opleiding en ondersteuning versoek om hulle begrip en gebruik van SUNLearn in die uitbreiding van OLA te bevorder.?

Klik hier vir toegang tot u modules en/of die ondersteuningsbladsye op SUNLearn.

Kontak Ons

??

Mr Morris Samuels?

Adviseur: Leertegnologie 
Ondersteuning

E-pos?
+27 21 808 2222

?

Mr Thys Murray

Senior Leertegnologie 
Beampte: SUNLearn & Leertegnologie 
Ondersteuning

E-pos?
+27 21 808 2222

?

Mr Alex Keiller

SUNLearn Ondersteunings-
beampte

E-pos?
+27 21 808 2222

?

Me Danielle Greenstein

Leertegnologie Ondersteunings-beampte?

E-pos?
+27 21 808 2222

?

Me Nomcebo Zondi

Leertegnologie Ondersteunings-beampte: Hibridiese? Leer (na ure)

E-pos?
+27 21 808 2222
???

????????????????