肆客足球

Die departement vir Bedryf, Telematiese Dienste en Projekte (BTP) binne die Sentrum vir Leertegnologie? (SLT) fokus op verskeie dienste en projekte wat toegang verskaf tot onderrig wat gebaseer is op leertegnologie?. 

Telematiese Dienste bied aan studente en leerders groter toegang tot gehalte-onderwys deur tegnologie en tradisionele onderrigmetodes naatloos te vermeng, en verryk die akademiese aanbod aan die US deur die vennootskap met die Hibriede Leer-eenheid by die US. Die dienste is ook beskikbaar vir alle dosente en eksterne partye.

 Die suksesse van die Telematiese Dienste het gelei tot die uitbreiding van hierdie diens na graad 10 tot 12-leerders regoor Suid-Afrika deur die Telematiese Skoleprojek, wat 'n samewerking tussen die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) en die Sentrum vir Leertegnologie? is.

?

??????

Kontak Ons

?

Me Zainab Suliman?

Adjunk-Direkteur: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos?
+27 21 808 3880
?

?

Me Patsy
van ?de Rheede

Senior Administratiewe Beampte: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos?
+27 21 808 9569

?

Mnr Hennie Roux ?

Ateljeebestuurder: Telematiese Dienste

E-pos?
+27 21 808 2494

?

Mnr Danie Moolman?

Tegniese Beampte: Telematiese Dienste

E-pos?
+27 21 808 9090

??

Mnr Charl van de Rheede

Tegniese Assistent: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos?
+27 21 808 9091

?

Mnr Jacques Lamberts

Projek Ko?rdineerder:
Telematiese Skole

E-pos?
+27 21 808 9507
?

?

Mnr Aiden Cardinal

Projek Ko?rdineerder:
Telematiese Skole

E-pos?
+27 21 808 3563


Mn?r Maahir Hattas

Sosiale Media en Bemarkings Beampte?

E-pos?
+27 21 808 3563?


?
?

?????????