肆客足球

Die Sentrum vir Leertegnologie? (SLT) ontwikkel, bevorder en ondersteun die gebruik van leertegnologie? vir leer en onderrig aan die US. Ons werk in 'n adviserende rol met betrekking tot die integrasie van leertegnologie? in die kurrikulum via verskeie verskaffingsmodusse. Hierdie rol word ondersteun deur teoretiese perspektiewe en die akademieskap van onderrig en leer, en vind plaas in vennootskap met die fakulteite, dosente en ander relevante rolspelers. Hierdie verskaffingsmodusse sluit in vermengde? leer (GL), hibridiese leer (HL) en aanlyn leer (AL). Buiten die adviserende rol wat ons verskaf, word verskeie professionele leergeleenthede, ondersteuning en konsultasies ook deur die SLT verskaf. Verskeie soorte hulpbronne is beskikbaar om akademiese personeel by te staan in die gebruik van leertegnologie? in hulle onderrig-, leer- en assesseringspraktyke.

Akademiese Ontwikkeling en Professionele Leer?

Deel van ons akademiese ontwikkelingswerk by die US is gesetel in verskillende verskaffingsmodusse (modaliteite). 'n Verskaffingsmodus verwys na die onderrigmetode wat gebruik word. Ontluikende leertegnologie? het verskeie ander metodes verskaf vir onderrig in die ho?r onderwys, buiten bloot net lesings wat aan groot groepe studente aangebied word met 'n mate van onafhanklike studie. Ongeag die wyse van aanbieding is die beginsels van en kriteria vir onderrig en leer aan die US steeds van toepassing. Hierdie word uiteengesit in die Leer- en Onderrigbeleid, tesame met die beginsels van die DeLTA-raamwerk.?

Kontak Ons

?

Dr Sonja Strydom?

Adjunk-Direkteur: Akademiese Ontwikkeling & Navorsing?

E-pos?
+27 21 808 3083

?

Me Magriet de Villiers

Adviseur: Leertegnologie?

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Me Lucille Müller

Adviseur: 
Multimedia

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Me Grazelde Langeveldt

Aanlyn Leerontwerper

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Dr Renelle Terblanche?

Hibridiese Leer Ko?rdineerder

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Me Chantelle Viktor

Hibridiese Leer 
Produksie-ko?rdineerder

E-pos??
+27 21 808 3563

?

Me Qanitah Adam

Senior Hibridiese Leer Ontwerper

E-pos
+27 21 808 3563

?

Me Pratisha Praemchand

Senior Hibridiese Leer Ontwerper

E-pos
+27 21 808 3563


?

Me Robin Lackey

Senior Hibridiese Leer Ontwerper?

E-pos
+27 21 808 3563

?

Mnr Keagan Fish

Hibridiese Leer Multimedia Ontwerper

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Mnr Mzimkhulu Mati

Hibridiese Leer Multimedia Ontwerper

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Me Germaine Tahor

Hibridiese Leer Bemarkings Spesialis

E-pos?
+27 21 808 3563

?

Me Christine Francke

Hibridiese Leer Administratiewe Beampte

Em?ail?
+27 21 808 3563


?????????????????????????????????

????????????????????????