肆客足球

Image generated with AI by Freepik/freepik.com/pikaso

?????Ontsluit?die potensiaal?van KI in die skepping?van multimedia-inhoud?met ons omvattende?gids, KI-Bemiddelde Multimedia – ’n Omwenteling in Inhoudskepping?. Dit fokus?op KI-gegenereerde beelde, maar daar word ook vlugtig gekyk na die generering?van video's en musiek. Hierdie gids verskaf  waardevolle insig in?die integrasie?van generatiewe KI-gereedskap, sowel as beste praktyke en etiese oorwegings vir?die inkorporering?van Generatiewe?KI (GenAI) in jou onderrig. Leer hoe om effektiewe teks-na-beeld-aanwysings te?skep en watter gereedskap en webwerwe om vir die generering van multimedia te gebruik. Hier sal jy ook aanbevelings vind vir?webwerwe met gratis beeldbiblioteke ?(stock image websites), sowel as noodsaaklike wenke vir behoorlike erkenning van bronne en leiding oor intellektuele eiendom en voldoening aan privaatheidsvereistes. Vind uit hoe KI jou onderrigmateriaal kan verander en jou kan help om jou studente op nuwe, innoverende maniere te betrek.  

Hierdie?gids is ook in Engels en?isiXhosa beskikbaar.? ?

?

ENIGE VRAE?