肆客足球

Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch
???????????

????

Graadprogramme in Fisiese Wetenskappe?





FISIESE WETENSKAPPE

?BSc in Chemie
BSc in Fisika
BSc in Aardwetenskap?
BSc in GeoInformatika

?BSc in Chemie

Hierdie program bied studente opleiding in die verskillende velde van chemie wat anorganiese, organiese, analitiese, fisiese en polimeerchemie insluit.

Fokusarea: Chemie en Polimeerwetenskap
Hoofvakke: Chemie + 'n tweede hoofvak

Fokusarea: Chemiese Biologie
Hoofvakke: Chemie en Biochemie

Fokusarea: Materiaaltegnologie
Hoofvakke: Chemie, Toegepaste Chemie

Spesifieke toelatingsvereistes
  • Wiskunde 6 EN Fisiese Wetenskappe 4


BSc in Fisika

Hierdie program rus studente toe met die Fisika-kennis, tegniese en spesifieke wetenskapsvaardighede wat vereis word in Laserfisika, Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfiska, sowel as Teoretiese Fisika.

Fokusareas: Laserfisika (Fisiese), Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfisika
Hoofvakke: Fisika en Toegepaste Wiskunde, Chemie, Rekenaarwetenskap, Wiskunde

Fokusarea: Laserfisika (Biologies)
Hoofvakke: Fisika, Biochemie

Fokusarea:Teoretiese Fisika
Hoofvakke: Fisika en Toegepaste Wiskunde, Rekenaarwetenskap, Wiskunde

Spesifieke toelatingsvereistes
  • Wiskunde 6 EN Fisiese Wetenskappe 4

?

BSc in Aardwetenskap

Hierdie program fokus op die praktiese en teoretiese opleiding in geologie en geo-omgewingswetenskap.

?Fokusarea: Toegepaste Aardwetenskap
Hoofvakke: Geologie, Geografiese Inligtingstegnologie

Fokusarea: Geo-omgewingswetenskap
Hoof-/Kernvakke: Geologie, Omgewingsgeochemie, Geografie en Omgewingstudie

Spesifieke toelatingsvereistes
  • Wiskunde 6 OF Wiskunde 5 (afhangend van jou vakkeuse); EN Fisiese Wetenskappe 4

BSc in GeoInformatika

Hierdie program fokus op die teoretiese, metodologiese en praktiese aspekte van geo-informatika ten einde ruimtelike inligting digitaal vas te lê, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en kartografies voor te stel.
Hoofvakke: Geografiese Inligtingstegnologie EN Rekenaarwetenskap OF Sosio-informatika

Spesifieke toelatingsvereistes
  • Wiskunde 6 OF Wiskunde 5 (afhangend van jou vakkeuse); EN Fisiese Wetenskappe 4?

Stappe


Kom gesels met ons

  • Kom gesels met ons oor studie- en loopbaanmoontlikhede in die natuurwetenskappe, asook die studentelewe by die Universiteit Stellenbosch.
  • science@sun.ac.za
  • (021) 808-3931


Flyer-small.jpg Loopbane in die wetenskap Brosjure