肆客足球

Microbiology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

Die Departement Mikrobiologie het sterk navorsingsgerigte aanslag. Agt van die akademiese personeellede het NRF-gradering (tans een A, vier B's en drie C's). Die volgende bre? navorsingstemas word tans nagestreef.

Oorsig van navorsingsgroepe:

Prof. WH van Zyl, M Viljoen-Bloom, mev T Jansen, dr H Volschenk
Bioprosessering van landbouprodukte, bioprospektering vir ensieme, ensiem ingenieurswese en bioinformatika; genetiese manipulasie van giste vir die omskakeling van plantmateriaal na bio-etanol, ''nutraceuticals'' en produksie van ensieme in gis en swamme

Ontwikkeling van probiotiese melksuurbakterie? vir mens en dier, taksonomie van melksuurbakterie?, karakterisering van antimikrobiese peptiede (insluitend bakteriosiene) geproduseer deur melksuurbakterie? en hul industri?le toepassing; industri?le en mediese mikrobiologie

Mikrobiese gemeenskappe van fynbos grond; taksonomie en biologie van grond swamme, binnenshuise luggehalte monitering en swam opsporing. Mikrobiese gemeenskap analise van die SVK van verskillende organismes

Prof. Alf Botha
Die interaksies tussen gis en hul biologiese, chemiese en fisiese omgewing

Mikrobiese biofilm ekologie, en die toepassing van hierdie kennis in die beheervan mikrobiese aggregate in die ingeneurswese, industri?le en kliniese omgewings

Ontwikkeling en toepassing van re?nwater opgaar behandelingstelsels; optimalisering en monitering van koste-effektiewe punt-van-gebruik re?nwater opgaar behandelingstelsels