Die Fakulteit Natuurwetenskappe streef daarna om ‘n Sentrum van uitnemendheid te wees vir nagraadse onderrig in die fisiese, biologiese en wiskundige wetenskappe, en ons maak ‘n belangrike bydra tot die samelewing deur impakvolle navorsingsuitsette. Dit word weerspie?l deur die feit dat meer as 88% van ons personeel ‘n PhD- of gelykwaardige graad het. Ons ken jaarliks ‘n groot aantal navorsingsgebaseerde meesters- en doktorsgrade toe en spits ons daarop toe om ons navorsingsuitsette in hoog aangeskrewe internasionale vaktydskrifte te publiseer. Nagenoeg 40% van die A-ge?valueerde wetenskaplikes by die Universiteit Stellenbosch is gesetel in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Hierdie is navorsers wat as wêreldleiers in hul vakgebiede gereken word.
Ongeveer 22% van ons studente is nagraadse studente en in 2021 het ons 48 PhD-grade toegeken.
Ons navorsers speel ’n belangrike rol in verskeie Universiteitswye inisiatiewe, insluitend die:
- Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
- Skool vir Klimaatstudies
- SU Water Instituut
- Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
- Instituut vir Biomediese Ingenieurswese
Afrika Mikrobioom Instituut
Die Fakulteit Natuurwetenskappe huisves twee DWI/NNF Sentrums van Uitnemendheid, asook agt Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoele. 'n Bykomende drie navorsingsleerstoele word deur buite-maatskappy ondersteun, naamlik Sasol, ERWAT en die Millenium Trust:??
Sentrums van Uitnemendheid
DWI-NNF Sentrum vir Epidemiologiese Modellering en Analise (SACEMA)
Prof Juliet Pulliam
Direkteur: SACEMA
DWI-NNF Sentrum vir Indringerbiologie (SACEMA)
Prof Guy Midgley
Interim Direkteur: SIB
Stuur epos
Webwerf
Navorsingsleerstoele
Prof Cang Hui
SARChi Leerstoel in Wiskundige en Teoretiese Fisiese Biowetenskappe
Departement Wiskundige Wetenskappe
Prof Kathy Myburgh
ARChI Leerstoel in Ge?ntegreerde Skeletale, Spierfisiologie, Biologie en Biotegnologie
Departement Fisiologiese Wetenskappe
Prof Jacky Snoep
SARChI Leerstoel in Meganistiese Modellering van Gesondheid en Epidemiologie
Departement Biochemie
Prof Tammy Robinson-Smythe
Millenium Trust Leerstoel in Indringerspesiesbestuur in Beskermde Gebiede
Departement Plant- en Dierkunde
Prof Mark Tame
Navorsingsleerstoel in Fotonika, Ultravinnige en Ultra-intense Laserwetenskap
Departement Fisika
Prof Albena Lederer
Sasol Navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap
Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Prof Len Barbour
Voormalige Navorsingsleerstoel in Funksionele Nanogestruktureerde Materiale
Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Prof Bert Klumperman
Voormalige Navorsingsleerstoel in Gevorderde Makromolekulêre Argitekture
Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Prof Gary Stevens
Voormalige Navorsingsleerstoel in Eksperimentele Petrologie
Departement Aardwetenskappe
A-ge?valueerde navorsers?
Prof André Wei?deman
Departement Wiskundige Wetenskappe, Afdeling Toegepaste Wiskunde
Vakgebied: Numeriese analise en wetenskaplike berekening
Prof Andries Engelbrecht
Voigt Leerstoel in Datawetenskap Departement Wiskundige Wetenskappe en die Departement Industri?le Ingenieurswese
Vakgebied: Kunsmatige Intelligensie
Prof Willem Visser
Departement Wiskundige Wetenskappe, Afdeling Rekenaarwetenskap
Vakgebied: Sagteware ingenieurswese en -ontwikkeling
Prof Len Barbour
Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Vakgebied: Funksionele Nanogestruktureerde Materiale
Prof Guy Midgley
Intermin Direkteur van die Skool vir Klimaatstudies, Departement Plant- en Dierkunde
Vakgebied: Ekologie en Ekofisiologie
Prof Dave Richardson
Direkteur: DSI-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie
Vakgebied: Biologiese invalle en bewaringsbiogeografie
Prof Bert Klumperman
Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Vakgebied: Lewendige radikale polimerisasie en gevorderde makromolekulêre argitekteure
Webwerf?????