?????????????????????Skool vir Rekeningkunde?
Die Skool vir Rekeningkunde konsentreer hoofsaaklik op die opleiding van professionele rekenmeesters. Daarom voldoen sy programme aan die vereistes van verskeie professionele liggame. Die Skool word as een van die voorste opleidingsinstansies vir geoktrooieerde rekenmeesters in Suid-Afrika beskou op grond van die getal studente wat jaarliks die beroepseksamens van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters slaag.
Studente kan navorsing oor een of meer van die volgende onderneem:
- Belasting
- Bestuursrekeningkunde en -finansies
- Finansi?ke Rekeningkunde
- Ouditering????
- Onderwys en oplei?ding vir geokt??rooieerde rekenmeesters
- Onderwys en opleiding vir geoktrooieerde bestuursrekenmeesters?
- Onderwys en opleiding vir ouditspesialiste
- Onderwys en opleiding vir spesialiste in finansi?le rekeningkunde
- Onderwys en opleiding vir belastingspesialiste?
Programaanbod
Nagraadse Diplomaprogramme Honneursprogramme Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Bedryfsielkunde Ekonomie Logistiek Ondernemingsbestuur Statistiek en Aktuari?le WetenskapSentrums
Afrikasentrum vir MIV/VIGS-Bestuur Sentrum vir Volhoubaar-heidsoorgangeSkole
Skool vir Rekeningkunde Skool vir Publieke Leierskap?? Stellenbosch Bestuurskool