????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS???
?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
PROGRAMAANBOD
?As jy op die
?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.?
Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui?.
?
SLUITINGSDATUMS?
Intern?asionaal Suid- Afrika?
Programaanbod
Nagraadse Diplomaprogramme Honneursprogramme Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Bedryfsielkunde Ekonomie Logistiek Ondernemingsbestuur Statistiek en Aktuari?le WetenskapSentrums
Afrikasentrum vir MIV/VIGS-Bestuur Sentrum vir Volhoubaar-heidsoorgangeSkole
Skool vir Rekeningkunde Skool vir Publieke Leierskap?? Stellenbosch Bestuurskool