???????????????????????Stellenbosch Bestuurskool?
Die Stellenbosch Bestuurskool is op die US se Bellvilleparkkampus in die noorde van Kaapstad gele?. Die Bestuurskool was die eerste verbonde aan ’n Afrika-universiteit om ál drie vernaamste internasionale akkreditasies – AACSB, EQUIS en AMBA – te verkry. Die Skool behoort tot verskeie internasionale akademiese liggame, waaronder die Europese Doktorale Programvereniging in Bestuur en Bedryfsadministrasie (EDAMBA).
Die Bestuurskool bied programme in:?
- Besigheidsbestuur en -administrasie (Nagraadse Diploma, MBA, PhD);
- Ontwikkelingsfinansies (Nagraadse Diploma, MPhil, PhD);
- Toekomsstudie (Nagraadse Diploma, MPhil, PhD);
- Bestuursafrigting (MPhil);
- Finansi?le Beplanning (Nagraadse Diploma);
- Leierskapsontwikkeling (Nagraadse Diploma);
- Projekbestuur (Nagraadse Diploma); en
- Bestuursontwikkeling (verskeie kortkursusse en sertifikate).?
Ons programme bied ’n wêreldwye perspektief met unieke Afrikakonteks. Met ons grondige bestuursonderrig en -navorsing wil ons graag verantwoordelike leiers oplewer.??
?
- Besigheidsbestuur en -administrasie
- Ontwikkelingsfinansies?
- Toekomsstudie
- ? ?Leierskapsontwikkeling
- Projekbestuur
- Finansi?le Beplanning?
- Bestuursafrigting? ?
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Tuis
Programaanbod
Nagraadse Diplomaprogramme Honneursprogramme Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Bedryfsielkunde Ekonomie Logistiek Ondernemingsbestuur Statistiek en Aktuari?le WetenskapSentrums
Afrikasentrum vir MIV/VIGS-Bestuur Sentrum vir Volhoubaar-heidsoorgangeSkole
Skool vir Rekeningkunde Skool vir Publieke Leierskap?? Stellenbosch Bestuurskool