肆客足球

???????????????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS???

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.?

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui?.

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika?

?????Program
?Departe?ment
?Sluitingsda?tum
? ????Sluitingsdatum?

magister????programme

?????????????????Magister in Besigheidsbestuur en -administrasie (MBA)???
MBA?
Stellenbosch Bestuurskool?
Verwys na Bestuurskool se webwerf??
????????????????Magister in Pub?lieke Administrasie (MPA)?
MPA*
Sko?ol vir Publieke Leierskap???
22 ??Nov 2024
22 Nov 2024
????????????????Magister in Rekeningkunde (MRek)?
MRek (Belasting)
?Skool vir Rekeningkunde???
?31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?MRek (Finansi?le Rekeningkunde)
Skool vir Rekeningkunde
31 Okt 2024                   31 Okt 2024
?MRek (Ouditkunde)
?Skool vir Rekeningkunde
??Nie aangebied vir 2025-inname nie??
??????Magister in die Handelswetenskappe (MCom)?
?MCom (Aktuari?le Wetenskap)?
?Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?
?31 Okt 2024
?31 Okt 2024?
?MCom (Bedryfsielkunde)?
?Bedryfsielkunde
?01 Sept 2024
?30 Sept 2024
?MCom (Belasting)?
?Skool vir Rekeningkunde
??31 Okt 2024
??31 Okt 2024
?MCom (Bestuurs-rekeningkunde)?
?Skool vir Rekeningkunde
?31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
?MCom (Ekonomie)??
??Ekonomie
30 Sept 2024
?31 Okt 2024
MCom (Finansi?le Rekeningkunde)?
?Skool vir Rekeningkunde
??Nie aangebied vir 2025-inname nie???
?MCom (Finansi?le Risikobestuur)?
?Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?
?30 Sept 2024
??31 Okt 2024
?MCom (Kwantitatiewe Bestuur)?
??Logistiek
?Nie aangebied vir 2025-inname nie??
MCom (Logistieke Bestuur)?
??Logistiek
?30 Sept 2024
?31 Okt 2024??
?MCom (Menslike-hulpbronbestuur)?
Bedryfsielkunde?
?01 Sept 2024

30 Sept 2024
MCom (Ondernemingsbestuur)
?Ondernemingsbestuur?
?31 Okt 2024
??31 Okt 2024
MCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur)*
?Sko?ol vir Publieke Leierskap
?22 Nov 2024
22 Nov 2024
?MCom (Operasionele Navorsing)?
???Logistiek
30 Sept 2024

?31 Okt 2024
MCom (Rekenaarouditering)?
Skool vir Rekeningkunde?
??Nie aangebied vir 2025-inname nie??
?MCom (Statistiek)?
?Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?
?30 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MCom (Vervoerekonomie)?
??Logistiek?
?30 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MCom (Wiskundige Statistiek)
?Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?
?30 Sept 2024
??31 Okt 2024
?Magister in die Wysbegeerte (MPhil)
MPhil (Bestuursafrigting)
Stellenbosch Bestuurskool
Verwys na Bestuurskool se webwerf???
?MPhil (MIV/VIGS-bestuur)*?
?Afrikasentrum vir MIV/VIGS-bestuur
?30 Nov 2024
30 Nov 2024
MPhil (Omgewingsbestuur)?
?Sko?ol vir Publieke Leierskap
?31 Okt 2024
?30 Nov 2024
?MPhil (Ontwikkelingsfinansies)?
?Stellenbosch Bestuurskool
Verwys na Bestuurskool se webwerf???
?MPhil (Toekomsstudie)
?Stellenbosch Bestuurskool
?Verwys na Bestuurskool se webwerf???
?MPhil (Volhoubare Ontwikkeling)??
?Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange?
?30 Sept 2024
?30 Sept 2024
?
?

Aansoekproses