肆客足球

????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS???

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.??

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika?

?????Program
?Departe?ment
?Sluitingsda?tum
? ????Sluitingsdatum?

DOKTORALEprogramme

?PhD (Bedryfsielkunde)?
?Bedryfsielkunde?
?01 Sept 2024
?30 Sept 2024
?PhD? (Besigheidsbestuur en- administrasie)
?Stellenbosch Bestuurskool
??30 Aug 2024
?
?30 Aug 2024?
?PhD (Ekonomie)
Ekonomie
?31 Mrt 2025
??31 Mrt 2025
?PhD (Logistiek)?
????Logistiek?
?30 Sept 2024
?31 Okt 2024
?PhD (Logistieke Bestuur)??
?Logistiek
??31 Okt  2024
31 Okt 2024?
?PhD (MIV/VIGS-bestuur)

?Afrikasentrum vir MIV/VIGS-bestuur
?30 Nov 2024
?30 Nov 2024
?PhD (Menslikehulpbronbestuur)?
?Bedryfsielkunde
?01 Sept 2024
??30 Sept 2024
?PhD (Ontwikkelingsfinansies)
?Stellenbosch Bestuurskool
?Verwys na Bestuurskool se webwerf??
?PhD (Openbare en Ontwikkelingsbestuur)?
?Skool vir Publieke Leierskap
?30 Sept 2024
30 Sept 2024
?PhD (Operasionele Navorsing)?
?????Logistiek?
?30 Sept 2024
?31 Okt 2024
?PhD (Rekeningkunde)
?Skool vir Rekeningkunde
?31 Oct 2024
??31 Oct 2024
PhD (Statistiek)
Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?
31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
?PhD? (Toekomsstudie)?
?Stellenbosch Bestuurskool?
?Verwys na Bestuurskool se webwerf??
?PhD? (Vervoerekonomie)??
?Logistiek
?31 Mrt 2025
??31 Mrt 2025
?PhD? (Vervoer en Logistieke Studies)??
?Logistiek?
?31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?PhD (Volhouare Ontwikkeling)??
?Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange
30 Oct 2024
30 Oct 2024
?PhD (Wiskundige Statistiek)
Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?
?31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
?

Aansoekproses