肆客足球

????SKOOL VIR REKENINGKUNDE
?ONDERWYS EN OPLEIDING VIR GEOKTROOIEERDE BESTUURSREKENMEESTERS?

Die internasionaal erkende kwalifikasie van geoktrooieerde bestuursrekenmeester word behaal deur die eksamen van die Geoktrooieerde Instituut van Bestuursrekenmeesters (CIMA) in Londen te slaag. 

?Ons modules vir die HonsBCom (Bestuursrekeningkunde) voldoen aan CIMA-vereistes. Studente wat die HonsBCom ná die BCom (Bestuursrekeningkunde) aan die US verwerf, geniet tans vrystelling van ten minste nege van CIMA se veertien eksamens (na die goeddunke van CIMA). 

? Slegs ’n beperkte getal studente word tot die program MCom (Bestuursrekeningkunde) toegelaat.???

??
NAGRAADSE KWALIFIKASIES
?  HONNEURSGRADE

 MAGISTERGRADE
Aansoekproses