肆客足球

????????????????????SKOOL VIR REKENINGKUNDE
?ONDERWYS EN OPLEIDING VIR SPESIALISTE IN FINANSI?LE REKENINGKUNDE

Die twee jaar lange program MCom (Finansi?le Rekeningkunde), MRek (Finansi?le Rekeningkunde) of MRek (Ouditering) programme rus gekwalifiseerde professionele rekenmeesters toe as spesialiste in finansi?le rekeningkunde?. 

Die programme bestaan uit ’n navorsingsprojek wat aan die vereistes van die Skool vir Rekeningkunde moet voldoen, en behels ’n tesis sowel as ’n verbandhoudende artikel wat in ’n geakkrediteerde vaktydskrif gepubliseer kan word. 

Studente moet ’n Taalsentrum-werksessie oor die skryf van ’n navorsingsvoorstel bywoon.?
?

?NAGRAADSE KWALIFIKASIES? 
? ?  MAGISTERGRADE
Aansoekproses