肆客足球

??????Welkom by Studente-administrasie 

Studente-administrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studente-administrasie, die re?l van eksamens, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die US-Almanak?, intreeredes en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).?

Ander Kampusse 

Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Tygerbergkampus.

Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Bellvilleparkkampus. ?

Registrasie 2023 (nuwe en terugkerende studente)?