Die ampstermyne van alle lede, uitgesonderd die lede deur
studenteliggame verkies, is drie jaar,
en geen lid mag vir meer as twee opeenvolgende termyne dien nie.?
Nie alle lede sal in
dieselfde jaar verkies of genomineer word nie, behalwe as al die
lede terselfdertyd hul amp ontruim?.
Die ampstermyn van 'n lid wat deur 'n studenteliggaam
verkies word, is een jaar, in lyn met die termyn van die toepaslike
studenteliggaam.?
?Ampstermyne neem 'n
aanvang op 1 Januarie van
die jaar waarin 'n
lid verkies of aangewys
is en duur vir die
periode soos hierbo vermeld?.