肆客足球



Afdeling Strategiese Inisiatiewe


Die Afdeling Strategiese Inisiatiewe is verantwoordelik vir die ko?rdinering, beplanning en bestuur van strategiese ontwikkelingsprosesse en beplanning by die Universiteit Stellenbosch (US). Ons beplan en bestuur belangrike strategiese projekte, bestuur die US Strategiese Fonds ter ondersteuning van die Universiteit se visie en strategie, en monitor en evalueer Strategiese Fonds-projekte. Ons ko?rdineer en hou ook toesig oor die uitvoering van programme wat uiting gee aan die strategiese doelwitte van die US en sal binnekort bykomende dienste ten opsigte van strategiese monitering en evaluering aanbied.

?OurProjects_Services_Icon.png?ContactUs_Icon.png