???????Welkom by Studenteadministrasie
Studenteadministrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studenteadministrasie, die re?l van assesserings, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die 2024 Almanak en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).?
Ander Kampusse
Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Tygerbergkampus.
Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Bellvilleparkkampus. ?