肆客足球

??????Welkom by die Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning 

?

Die Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning is verantwoordelik vir die voorsiening van sekretariaatdienste vir die Rektoraat, Algemenebestuurdersvergadering, Senaat, Raad en onderstaande komitees. Die Sentrum verskaf ook 'n argiefdiens vir dokumente van die US.

Komitees van die Senaat ?

  • Fakulteitsrade: AgriWetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Ingenieurswese, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, Teologie
  • Uitvoerende Komitee van die Senaat?
  • Akademiese Beplanningskomitee
  • Eregradekomitee?

Komitees van die Raad

  • ?Uitvoerende Komitee van die Raad 
  • Eregradekomitee
  • Oudit- en Risikokomitee
  • Sosiale en Besigheidsetiekkomitee (SBK) 
  • Taalkomitee ?