肆客足球

Haematological Pathology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Afdeling Hematologiese Patologie

?Hematologiese Patologie behels die studie van hematologiese siektes en die afwykinge in die hematologiese sisteem as gevolg van ander sistemiese siekteprosesse. Dit sluit in die laboratoriumondersoeke op bloedselle, -plasma, beenmurg en ander liggaamsvog as ondersteunende diagnostiek op 'n wye gebied van Geneeskunde en spesifiek vir die diagnose van hematologiese siektes, wat die volgende insluit: hematologiese maligniteite: leukemie? en limfome, mi?loprolieferatiewe siektes; anemie?: nutrisionele en hemolitiese anemie?; hemostatiese defekte: bloedingsneigings en hiperstolbaarheid; voorgeboortelike bloedgroepering en bloedgroepimmunologie.

 

Sekretaresse: Mev Zaakiyyah Ryan
Tel: +27 21 938 4608
Faks: +27 21 938 4609
E-pos: zryan@sun.ac.za