?????
Registrasierooster 2024
?
Registrasierooster 2024
Algemene datums
- Bellvillepark-kampus? registrasie.??
- Tygerberg-kampus registrasie??.??
- 15 Januarie 2024: Aanvang van aanlyn registrasie vir senior voorgraadse studente (buiten studente wat van ander instellings af kom) en nagraadse studente
- 25 Januarie 2024: Aanvang van aanlyn registrasie vir nuwelingeerstejaars
- 29 Januarie – 1 Februarie 2024: Ondersteunde kampusregistrasie vir senior studente (waaronder studente wat van ander instellings af kom) op Stellenbosch-kampus, volgens die registrasierooster hier onder
- 5 – 6 Februarie 2024: Ondersteunde kampusregistrasie vir nuwelingeerstejaars (buiten studente wat van ander instellings af kom) op Stellenbosch-kampus, volgens die registrasierooster hier onder
- 6 – 8 Februarie 2024: Verdere ondersteunde kampusregistrasie vir senior studente (waaronder studente wat van ander instellings af kom) op Stellenbosch-kampus, volgens die registrasierooster hier onder
- 8 Februarie 2024: Sluiting van registrasie vir alle studente (buiten M- en D-studente)
- 9 Februarie 2024: Modulewysigings vir die fakulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en Ingenieurswese
- 12 Februarie 2024: Aanvang van akademiese jaar
- 23 Februarie 2024: Laaste dag vir laat registrasie van voor- en nagraadse studente (buiten M- en D-studente)
- Die Universiteit kan nie plek waarborg vir studente wat nie betyds registreer nie.
Algemene kommentaar
- Raadpleeg asseblief die Jaarboek van die betrokke fakulteit om te sorg dat jy korrek volgens die goedgekeurde programvereistes registreer.
- Belangrike inligting oor jou verantwoordelikheid as student om seker te maak dat jou registrasie korrek is, verskyn agterop die registrasiebewys. Vergewis jouself asseblief van hierdie inligting.
- Studente word aangemoedig om aanlyn te registreer. Diegene met registrasieprobleme sal op die aangeduide tyd in NARGA bygestaan word.
- Studente wat van ander instellings af kom, kan nie aanlyn registreer nie. Maak asseblief van die NARGA-registrasiegeleentheid gebruik, volgens die registrasierooster hier onder.
- Belangrike kennisgewing oor registrasie en koshuisopening: Studente wat van plan is om vroeg reeds aanlyn (self) te registreer óf om van die vroe? (ondersteunde) kampusregistrasietydperk (29 Januarie–1 Februarie 2024) gebruik te maak, moet in gedagte hou dat hulle nie dan reeds toegang tot hulle US-koshuiskamer sal hê nie. Indien jy kies om vroeg te registreer, raai ons jou aan om alternatiewe verblyfre?lings te tref. Raadpleeg gerus die toepaslike koshuisopeningsrooster hier onder.
Rooster vir ondersteunde registrasie van senior/terugkerende studente én diegene wat van ander instellings af kom (NARGA) op Stellenbosch-kampus
Fakulteit | Program | Datum | Tyd |
AgriWetenskappe |
| 29 Januarie | 13:30 – 16:00 |
Law |
| 29 Januarie | 13:30 – 16:00 |
Arts and Social Sciences |
| 30 Januarie | 08:00 – 11:30 |
Arts and Social Sciences |
| 30 Januarie | 08:00 – 11:00 10:30 – 11:00 10:30 – 11:00 10:30 – 11:30 |
Ingenieurswese |
| 30 Januarie | 14:00 – 16:00 |
Opvoedkunde |
| 30 Januarie | 14:00 – 16:00 |
Teologie |
| 30 Januarie | 14:00 – 16:00 |
Natuurwetenskappe | Alle honneurs- en magisterprogramme | 31 Januarie | 08:00 – 09:00 |
Natuurwetenskappe |
| 31 Januarie | 08:00 – 11:00 |
Natuurwetenskappe |
| 31 Januarie | 11:00 – 12:00 |
Natuurwetenskappe |
| 31 Januarie | 14:00 – 16:00 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| 1 Februarie | 08:00 – 10:00 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| 1 Februarie | 10:00 – 12:00 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| 1 Februarie | 14:00 – 16:00 |
Rooster vir ondersteunde registrasie van voorgraadse nuwelingeerstejaars (buiten studente wat van ander instellings af kom) (NARGA) op Stellenbosch-kampus
Fakulteit | Program | Datum | Tyd |
Natuurwetenskappe | Alle programme | 5 Februarie | 08:00 – 10:00 |
AgriWetenskappe | Alle programme | 5 Februarie | 10:00 – 12:00 |
Opvoedkunde | Alle programme | 5 Februarie | 10:30 – 12:00 |
Teologie | Alle programme | 5 Februarie | 10:30 – 12:00 |
Lettere en Sosiale Wetenskappe | Alle programme | 5 Februarie | 13:30 – 16:00 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| 6 Februarie | 08:00 – 11:00 |
Regsgeleerdheid |
| 6 Februarie | 08:00 – 10:00 |
Ingenieurswese | Alle programme | 6 Februarie | 10:30 – 12:00 |
Rooster vir verdere ondersteunde registrasie van senior/terugkerende studente én diegene wat van ander instellings af kom (NARGA) op Stellenbosch-kampus
Fakulteit | Program | Datum | Tyd |
Ingenieurswese |
| 6 Februarie | 14:00 – 15:00 |
Regsgeleerdheid |
| 6 Februarie | 14:00 – 16:00 |
Lettere en Sosiale Wetenskappe |
| 7 Februarie | 08:00 – 10:30 |
| 7 Februarie | 08:00 – 11:00 10:30 – 11:00 10:30 – 11:00 10:30 – 11:30 | |
Opvoedkunde |
| 7 Februarie | 14:00 – 15:30 |
AgriWetenskappe |
| 7 Februarie | 14:00 – 15:30 |
Teologie |
| 7 Februarie | 14:00 – 15:30 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| 8 Februarie | 08:00 – 09:30 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| 8 Februarie | 09:00 – 11:30 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | Alle nagraadse diploma-, honneurs- en magisterprogramme | 8 Februarie | 10:00 – 11:30 |
Natuurwetenskappe |
| 8 Februarie | 14:00 – 16:00 |