2025-Registrasieskedule Stellenbosch-kampus

Algemene datums

  • 13 Januarie 2025: Begin van aanlyn registrasie vir senior voorgraadse (uitgesluit oorplasingstudente) en nagraadse studente
  • 23 Januarie 2025: Begin van aanlyn registrasie vir nuweling-eerstejaarstudente
  • 27 – 31 Januarie 2025: Registrasie op die kampus vir senior studente (insluitende oorplasingsstudente) op die Stellenbosch-kampus volgens die registrasieskedule hieronder
  • 3 – 4 Februarie 2025: Registrasie op kampus van nuweling-eerstejaars (oorplasingstudente uitgesluit) op die Stellenbosch-kampus volgens die registrasieskedule hieronder
  • 4 – 6 Februarie 2025: Uitgebreide ondersteunde registrasie op kampus vir senior studente (insluitende oorplasingstudente) op die Stellenbosch-kampus volgens die registrasieskedule hieronder
  • 6 Februarie 2025: Afsluiting van registrasie vir alle studente (M- en D-studente uitgesluit)
  • 7 Februarie 2025: Modulewysigings vir die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Ingenieurswese
  • 10 Februarie 2025: Aanvang van akademiese jaar
  • 21 Februarie 2025: Finale dag vir module-/programwysigings, asook laat registrasie van voorgraadse en nagraadse studente (M- en D-studente uitgesluit)
  • Die Universiteit kan nie 'n plek vir studente waarborg wat nie betyds registreer volgens die registrasieskedule hieronder nie.

Algemene opmerkings

  • Raadpleeg asseblief die betrokke Fakulteit se jaarboek om seker te maak dat jy korrek registreer volgens die goedgekeurde programvereistes.
  • Belangrike inligting oor jou verantwoordelikheid as student sal saam met jou bewys van registrasie aan jou gestuur word om te verseker dat jou registrasie korrek is. Vergewis jouself asseblief van hierdie inligting.
  • Studente word aangemoedig om aanlyn registrasie te gebruik. Studente met aanlyn registrasieprobleme sal gedurende die toegewese tydgleuf in NARGA bygestaan word.
  • Oorplasingstudente kan nie aanlyn registreer nie. Registreer asseblief volgens die registrasieskedule hieronder by NARGA.
  • Belangrike kennisgewing rakende registrasie en koshuisbesetting: Studente wat van voorneme is om óf aanlyn te registreer (selfregistrasie), óf dit in die vroe? ondersteunde registrasietydperk (27–31 Januarie 2025) te doen, word hiermee in kennis gestel dat US-koshuise nie toeganklik sal wees vir vroe? inwoning nie. Indien jy vroe? registrasie kies, raai ons jou aan om alternatiewe verblyfre?lings te tref. Verwys asseblief na die toepaslike koshuis se inwoningskedule.

Skedule vir ondersteunde registrasie van senior/terugkerende/oorplasingstudente by NARGA op die Stellenbosch-kampus

Fakulteit Program Datum Tyd
AgriWetenskappe
  • BScAgric
  • BSc Agric in Voedselwetenskap (alle programme)
  • BAgric (Agri-besigheidsbestuur)
  • BDatSci (fokusarea Statistiese Genetika)
  • BSc in Bosbou en Houtwetenskappe (Bosbou- en Houtprodukkunde)
  • Honneurs-, meesters- en doktorale programme in Bosbou
  • BSc in Bewaringsekologie
  • Dieselfde registrasieskedule geld vir VKP-studente
  • Alle nagraadse diplomas, honneurs-, meesters- en doktorale programme
27 Januarie 13:30 – 16:00
Regsgeleerdheid
  • LLB
  • LLM
  • LLD
  • Nagraadse diplomas
  • BCom (Regte)
  • BRekLLB
  • BA (Regte)
27 Januarie 13:30 – 16:00
Lettere en Sosiale Wetenskappe
  • BA (Geesteswetenskappe)
  • BA (Ontwikkeling en Omgewing)
  • B in Maatskaplike Werk
  • BA (Internasionale Studie)
  • Musiek
  • Dieselfde registrasieskedule geld vir VKP-studente vir bogenoemde programme
28 Januarie 08:00 – 12:00
Lettere en Sosiale Wetenskappe
  • BA (Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studies) (PPE)
  • BDatSci (met fokusarea Geoinformatika)
  • BA (Taal en Kultuur)
  • BA (Menslike Hulpbronbestuur)
  • BA (Sportwetenskap)
  • BA in Visuele Kunste
  • BA (Drama en Teaterstudie)
  • Alle honneurs- en meestersprogramme
  • Alle nagraadse diplomas
  • Dieselfde registrasieskedule geld vir VKP-studente vir BA (Taal en Kultuur) en BA (Menslike Hulpbronbestuur)
28 Januarie 13:30 – 16:00
Natuurwetenskappe Alle honneurs- en magisterprogramme 29 Januarie 08:00 – 09:00
Natuurwetenskappe
  • Programme in die Biologiese Wetenskappe (VKP ingesluit) [Biodiversiteit en Ekologie, Molekulêre Biologie en Biotegnologie, Menslike Lewenswetenskappe, Sportwetenskap]
  • Interdissiplinêre programme [Biomediese Wiskundige Wetenskappe, Biowiskunde, Toegepaste Medisinale Chemie, Bioinformatika en Berekeningsbiologie]
29 Januarie 08:00 – 11:00
Natuurwetenskappe
  • Programme in die Fisiese Wetenskappe (VKP ingesluit) [Chemie, Fisika, Aardwetenskap, GeoInformatika]
  • Programme in die Wiskundige Wetenskappe (VKP ingesluit) [Finansi?le Wiskunde, Toegepaste Wiskunde, Wiskunde, Wiskundige Statistiek, Operasionele Navorsing, Abstrakte Wiskunde, Biowiskunde]
29 Januarie 11:00 – 12:00
Natuurwetenskappe
  • Rekenaarwetenskap (wat VKP insluit)
  • BDatWet (Interdissiplinêr – fokusareas Rekenaarwetenskap, Toegepaste Wiskunde, Statistiese Fisika)
29 Januarie 14:00 – 16:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BRek
  • BCom (Bestuursrekeningkunde, Finansi?le Rekeningkunde)
  • BCom (Bestuurswetenskappe) (VKP)
30 Januarie 08:00 – 10:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BCom (Aktuari?le Wetenskap, Ekonomiese Wetenskappe, Bedryfsielkunde, Internasionale Besigheid, Bestuurswetenskap, Wiskundige Wetenskappe)
  • BDatWet (fokusareas Analitiek en Optimering, Gedragsekonomie, Statistiese Leer)
  • Alle nagraadse diploma-, honneurs- en magisterprogramme
30 Januarie 10:00 – 12:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BCom (Algemeen en Bestuurswetenskappe fokusareas)
30 Januarie 14:00 – 16:00
Ingenieurswese
  • Alle voorgraadse BIng-programme (wat insluit VKP’s en studente wat van ander fakulteite af kom)
  • NGDip in Ingenieurswese en gestruktureerde MIng-programme (Studente kan van ondersteunde registrasie gebruik maak ná bevestiging van submodulekeuses by betrokke nagraadse administrateur in tuisdepartement.)
31 Januarie 08:00 – 12:00
Opvoedkunde
  • NOS
  • BEd (Algemene Onderwys)
  • Alle ander nagraadse programme
31 Januarie 14:00 – 16:00
Teologie
  • BTh (insluitende VKP)
  • BDiv
  • MDiv
  • MTh
  • MPhil
  • Doktorale programme
  • Nagraadse diplomas
31 Januarie 14:00 – 16:00

Skedule vir geassisteerde registrasie van voorgraadse nuweling-eerstejaars (oorplasingstudente uitgesluit) op Stellenbosch-kampus by NARGA

Fakulteit Program Datum Tyd
Natuurwetenskappe Alle programme 3 Februarie08:00 – 10:00
AgriWetenskappe Alle programme 3 Februarie 10:00 – 12:00
Opvoedkunde Alle programme 3 Februarie 10:30 – 12:00
Teologie Alle programme 3 Februarie 10:30 – 12:00
Lettere en Sosiale Wetenskappe Alle programme 3 Februarie 13:30 – 16:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BRek
  • BCom (alle programme, wat VKP insluit)
4 Februarie 08:00 – 11:00
Regsgeleerdheid
  • LLB
  • BCom (Regte)
  • BRekLLB
  • BA (Regte)
4 Februarie 08:00 – 10:00
Ingenieurswese Alle programme 4 Februarie 10:30 – 12:00

Skedule vir verlengde geassisteerde registrasie van senior/terugkerende/oordragstudente op Stellenbosch-kampus by NARGA

Fakulteit Program Datum Tyd
Ingenieurswese
  • Alle voorgraadse BIng-programme (insluitende VKP's en oorplasings van ander fakulteite)
  • NGDip in Ingenieurswese en gestruktureerde MIng-programme (studente kan gebruik maak van geassisteerde registrasie na bevestiging van submodulekeuses met toepaslike Nagraadse Administrateur by tuisdepartemente)
4 Februarie14:00 – 15:00
Regsgeleerdheid
  • LLB
  • LLM
  • LLD
  • Nagraadse diplomas
  • BCom (Regte)
  • BRekLLB
  • BA (Regte)
4 Februarie 14:00 – 16:00
Lettere en Sosiale Wetenskappe
  • BA (Geesteswetenskappe)
  • BA (Sosiale Dinamika)
  • BA (Taal en Kultuur)
  • BA (Sosio-informatika)
  • BA (Ontwikkeling en Omgewing)
  • BA (Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studie)
  • B in Maatskaplike Werk
  • BA (Internasionale Studie)
  • BA (Menslike Hulpbronbestuur)
  • BDatWet (met fokusarea Geo-informatika)
  • Alle honneurs- en magisterprogramme
  • Alle nagraadse diplomas
  • Dieselfde registrasierooster is van toepassing op VKP-studente.
5 Februarie 08:00 – 10:30
  • Musiek
  • BA (Sportwetenskap)
  • BA in Visuele Kunste
  • BA (Drama- en Teaterstudie)
5 Februarie 08:00 – 11:00
10:30 – 11:00
10:30 – 11:00
10:30 – 11:30
Opvoedkunde
  • NOS
  • BEd (Algemene Onderwys)
  • Alle ander nagraadse programme
5 Februarie14:00 – 15:30
AgriWetenskappe
  • BScAgric
  • BSc in Voedselwetenskap (alle programme)
  • BAgric (Agri-besigheidsbestuur)
  • BDatWet (fokusarea Statistiese Genetika)
  • BSc in Bosbou (Bosbou- en Houtwetenskappe)
  • BSc in Bewaringsekologie
  • Dieselfde registrasierooster is van toepassing op VKP-studente
  • Alle nagraadse diploma-, honneurs-, magister- en doktorale programme
5 Februarie 14:00 – 15:30
Teologie
  • BTh (wat VKP insluit)
  • BDiv
  • MDiv
  • MTh
  • MPhil
  • Doktorale programme
  • Nagraadse diplomas
5 Februarie14:00 – 15:30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BRek
  • BCom (Bestuursrekeningkunde, Finansi?le Rekeningkunde)
6 Februarie08:00 – 09:30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BCom (Algemeen en Bestuurswetenskappe fokusareas)
  • BCom (Aktuari?le Wetenskap, Ekonomiese Wetenskappe, Bedryfsielkunde, Internasionale Besigheid, Bestuurswetenskap, Wiskundige Wetenskappe)
  • BDatWet (fokusareas Analitiek en Optimering, Gedragsekonomie, Statistiese Leer)
  • BCom (Bestuurswetenskappe) (VKP)
6 Februarie09:00 – 11:30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Alle nagraadse diploma-, honneurs- en magisterprogramme 6 Februarie10:00 – 11:30
Natuurwetenskappe
  • BSc (alle programme en VKP)
  • BDatWet (fokusareas Rekenaarwetenskap, Toegepaste Wiskunde, Statistiese Fisika)
  • Honneurs- en magisterprogramme
6 Februarie14:00 – 16:00