Spesiale re?lings

Die grade van gestremde of beseerde graduandi word onder die verhooggebied toegeken. Graduandi wat nie die verhoog kan oorsteek nie of hulp met een van die onderstaande benodig, moet die versoekvorm invul deur HIER te klik.

  • Gaste wat om gesondheidsredes spesiale re?lings vereis.
  • Gaste wat ’n rolstoelplek langs ’n metgesel se stoel wil bespreek.
  • Graduandi of gaste wat die dienste van ’n Suid-Afrikaanse Gebaretaaltolk vereis. Let asseblief daarop dat die lokaal nie oor ’n skerm beskik nie. Re?lings sal dus getref word vir die tolk om by die betrokke graduandus of gas te sit.
  • Dien asseblief enige sodanige versoeke voor Vrydag 22 November 2024 in.

Vir verdere bystand, stuur asseblief ’n e-pos na graduation@sun.ac.za.