????????Departement Kurrikulumstudie streef na akademiese uitnemendheid binne die konteks van kurrikulumstudie as wetenskapsterrein.
Opvoedingsbeleidstudie bestaan uit twee bre? opvoedkundige afdelings:1) Filosofie van Opvoeding 2) Geskiedenis, Sosiologie en Vergelykende Opvoedkunde.
Die navorsingsfokus van die departement Opvoedkundige Sielkunde is gerig op die opvoedkundig-sielkundige ontwikkeling van menslike potensiaal in skole en gemeenskappe.
Die Sentrum vir Ho?r en Volwasse Onderwys (SVHO) bied nagraadse en professionele programme in volwasse en verdere leer aan.
In Januarie 2013 het die Instituut vir Wiskunde- en Wetenskaponderwys (IWWOUS) en die Sentrum vir Leierskap en Bestuur in die Onderwys (SELEBOUS) saamgesmelt om die Stellenbosch Universiteit.
??????