肆客足球

Educational Psychology
Welkom by Universiteit Stellenbosch
?

Programinligting??

Belangrike RGBSA kennisgewing: Koppeling van sielkunde internskapprogramme aan akademiese opleiding

? Besluit is deur die Professionele Raad vir Sielkunde geneem dat alle internskapprogramme in Sielkunde voortaan aan die geakkrediteerde meestersprogram akademiese opleiding gekoppel sal word. Hierdie aankondiging is aan die einde van 2023 gemaak en hoewel verskeie rolspelers in ho?r onderwys nog oor sekere implikasies beraadslag, is universiteite reeds opdrag gegee om die voorgestelde nuwe? vereiste in Januarie 2025 te implementeer. As departement wag ons op verdere leiding van strategiese rolspelers, waarna ons moontlike aksieplanne aan ons studente sal kommunikeer.

Die hoofimplikasie van hierdie besluit is dat graduering sal afhang van die voltooiing van beide die internskap- en graadkomponente van die program.

Neem asseblief kennis dat die voorgestelde nuwe vereiste vanaf 2025 vir alle nuwe studente sal geld.?



Nuttige skakel??s

??logo-WCED-2.jpg

?Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD)
https://www.westerncape.gov.za/dept/education

?      HPCSA.jpg

?HPCSA Raad vir Sielkunde
www.hpcsa.co.za/PBPsychology

?     PsySSA.png

?PsySSA
www.psyssa.com

Die Sielkundige Vereniging van Suid-Afrika (PsySSA) is 'n professionele liggaam wat sielkunde beroepsmense in Suid-Afrika verteenwoordig.

?        SAALED1.png

?SAALED
www.saaled.org.za

'n Voorste Suid-Afrikaanse organisasie wat hom beywer in die veld van spesiale opvoedkundige behoeftes.

?Inclusive_Edu.jpg

?Inklusiewe Onderwys Wes-Kaap
www.included.org.za

Inklusiewe Onderwys Suid-Afrika is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie. Dit bevorder en ondersteun inklusiewe onderwyspraktyke in Suid-Afrika sedert 1995.

?   logo.gif

?Thutong (Suid-Afrikaanse Onderwys Portaal)
www.thutong.doe.gov.za

Voorsien inligting, kurrikulum, en ondersteuningsmateriaal aan die Suid-Afrikaanse skole gemeenskap.

???? ?