肆客足球

AgriScience
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Welgevallen Kelder

 

?

WELGEVALLEN CELLAR

Die Welgevallen Kelder is gele? tussen Coetzenburg en Paul Roos Gimnasium.  Sedert 2008, is wyne onder die US etiket gemaak en het sy eerste kommersi?le Pinotage gelewer.  Die US is die enigste Suid-Afrikaanse Universiteit wat wyne produseer vir die publiek.

Keldermeester

 

Mnr Riaan Wassung
Epos:  rfw@sun.ac.za

 

Bestellings vir US Personeellede alleenlik

Om DIE LAAN wyne te bestel, gebruik asseblief die Bestellingsvorm vir US Personeel ?


 

Bestellings vir nie-US Personeellede

Om DIE Laan wyne te bestel, gebruik asseblief die Bestellingsvorm vir Publiek