Nagraadse programme
??????????????Nagraadse programme in Voedselwetenskap volg na die suksesvolle voltooiing van die 4 jaar BSc program.
Studente kan op grond van bestaande kwalifikasies en beskikbare geleenthede aansluit by 'n gepaste navorsingsgroep ten einde een van die volgende grade te verwerf:???
- MSc in Voedselwetenskap
- PhD in Voedselproduksiestelsels
- DSc Voedselproduksiestelsels
- MSc Voedsel- en Voedingsekerheid (sien inligtingstuk hier onder aangeheg)
- MSc Food and Nutrition Security brochure .pdf
- Pg brochre.pdf
Vir 'n volledige uitleg van die struktuur van die graadprogram, vakkeuses en aansoekprosedures verwys ons u graag na die Universiteit van Stellenbosch se jaarboek vir die Agriwetenskappe Fakulteit.
U kan ook navrae rig aan die Departement Voedselwetenskap by voedselw@sun.ac.z?a?