?Personeellede
Prof Pieter Gouws?Professor in voedselmikrobiologie aan die Departement Voedselwetenskap, Universiteit Stellenbosch en adjunkdekaan - onderrig en leer aan die Fakulteit AgriWetenskappe Sy huidige navorsingsbelangstellings fokus op nuwe en innoverende toepassings vir die opsporing en beheer van ongewenste bakterie? in voedsel, verbetering van voedselveiligheid en voedselgehalte, nuwe prosesseringstegnologie? en antibiotika-weerstandigheid van voedselgedraagde bakterie?. Hy is die skrywer van verskillende wetenskaplike artikels en lei voor- en nagraadse studente op die gebied van voedselveiligheid op. Hy was ook 'n instrumentele rolspeler in die stigting van die Sentrum vir Voedselveiligheid aan die Universiteit Stellenbosch. | |
? | Prof Gunnar SiggeMede-Professor en Hoof van die Departement van Voedselwetenskap, Universiteit StellenboschSy navorsing fokus op afvalwaterbehandeling van voedselverwerkingsfasiliteite, volhoubare watergebruik in die voedselbedryf, die voedselveiligheidsaspekte wat met water en verwerking verband hou, en alternatiewe ontsmettingstelsels vir water.? |
? | Dr Diane Rip?Dosent aan die Departement van Voedselwetenskap, Universiteit Stellenbosch |
? | Dr Maricel Krü?gel?Dosent aan die Departement van Voedselwetenskap, Universiteit Stellenbosch Sy is die ko?rdineerder van 'n dinamiese en interessante module, Proefontwerp en Produkontwikkeling. Sy is 'n groot voorstander van samewerking en haar navorsingsbelangstellings sluit in nuwe produkontwikkeling, voedselveiligheid en verwerking van plaas tot verbruiker. ? |
? | ?Dr Paul Williams?Dosent aan die Departement van Voedselwetenskap, Universiteit Stellenbosch ? |
?