肆客足球

Forestry & Wood Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraads

????

 

???Die Departement Bos- en Houtkunde, Stellenbosch Universiteitis die enigste ho?r onderwys instelling in Suid-Afrika waar 'n Bosbou Universiteitsgraad aangebied word.


 

Die voorgraadse (baccalaureus) program lei tot die Baccalaureus Scientiae in Bos- en Houtkunde (BScBosb) graad. Daar is twee studierigtings in hierdie program, naamlik: 

(klik op studierigting vir meer inligting oor inhoud en kurrikulum)

Bosbou en Houtprodukkunde kursus inligting en toelatings vereistes?

Toelatings beleid en gids 

 

 


Aansoekprosedure

Voornemende studente kan die volgende skakel besoek vir aanlyn aansoeke:

  Voorgraads:  http://www.maties.com/

Vir beursnavrae kontak :  Mev Vanessa d?u Plessis? (021- 808 3323)?