肆客足球

Ge?ntegreerde Plaagbeheer

C. perm PA pse.jpg5.jpgCopy of Ectomyelois ceratoniae.jpg

Ons doel is navorsing van volhoubare beheer van insekte en mytplae op boom vrugte en wingerde in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Ons doel is ook om produsente in staat te stel om 'n ho? gehalte vrugte wat insekdoder-vry is te produseer. Navorsing in Toegepaste Entomologie binne ConsEnt is in vier programme verdeel, naamlik: Vrugtevlieg ekologie, Mot plaagbeheer, Biologiese beheer van insekte en Mytplae, Kwarantyn peste.

Kontak: Dr Pia Addison (pia@sun.ac.za)

??