肆客足球

?

?Bewaringsekologie ????en Entomologie?

Na??vorsing?


Bewaringsbestuur & Ruimtelike Be?planning?

????

Navorsing is gebaseer op aktiewe samewerking met nie-regeringsorganisasies en staatsdepartemente op 'n verskeidenheid van bewaring- en volhoubaarheid beplanningsinisiatiewe wat fokus op toetsing van konseptuele raamwerke en operasionele modelle wat skakeling verbeter tussen navorsing en implementering, meting van volhoubaarheid en doeltreffendheid van bewaringsaksies, verbetering van die aanpassingsvermo? van hulpbronbestuur instellings deur middel van verbeterde begrip van sosiale netwerke, kennis en innovasie bestuur en ruimtelike bewaring prioriteit vir die landskap beplanning.

Kontak: Prof Karen Esler (KJE@sun.ac.za)