肆客足球

Fasiliteite



?

Die DWW is in die JH Neethlinggebou op die hoofkampus gele? en is toegerus met moderne navorsingslaboratoriums, ‘n volledige toegeruste eksperimentele kelder vir kleinskaalse wynbereiding, asook ‘n tweeverdiepingkweekhuis vir wingerdvermeerdering en -verbouing. Die DWW beskik ook oor ‘n moderne, kommersi?leskaal opleiding- en navorsingskelder by die Welgevallenproefplaas met meer as 10 ha gevestigde wingerde.



???