?????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS???
?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme??? waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
Let wel: Sommige programme mag vereis dat aansoekers 'n voornemende studieleier? raadpleeg wat aktief is in die betrokke navorsingsveld, voordat 'n formele aansoek by die Universiteit Stellenbosch (US) ingedien word. Aansoekers benodig 'n brief van hul
studieleier wat hul bereidwilligheid bevestig om as 'n
studieleier op te tree, voordat 'n aansoek ingedien word. Klik hier vir inligting oor stawende dokumente.?
Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit Natuurwetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word?.
??
PRogramaanboad
?As jy op die
?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk?.
SLUITINGSDATUMS
Internasionaal Suid-Afrika????
Programaanbod?
Honneursprogramme? Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Aardwetenskappe? Biochemie? Chemie en Polimeerwetenskap? Fisika Fisiologiese Wetenskappe? Mikrobiologie? Plant- en Dierkunde Wiskundige WetenskappeSentrums
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie