肆客足球

???????????????????AFDELING WISKUNDE??

Die Afdeling Wiskunde is verantwoordelik vir die onderrig van en navorsing oor suiwer Wiskunde. Die vakgebied berus op weetgierigheid. Ons navorsers put inspirasie uit wiskundige ingewikkeldheid, wat dan tot toepassings lei.

Die Afdeling is ook die tuiste van die Leerstoel in Wiskundige en Teoretiese Fisiese Biowetenskappe, wat deel is van die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoelinisiatief (SARChI), sowel as die Afrika Instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS).??
?

NAVORSINGSGEBIEDE 

Nagraadse studente onderneem saam met akademici navorsing op die volgende gebiede:
  • Algebra
  • Algebra?ese syferteorie en rekenkundige algebra?ese geometrie
  • Ontleding van algoritmes
  • Kategoriese algebra
  • Kategorieteorie en dualiteit
  • Kombinatorika
  • Aftellingsprobleme
  • Funksionele ontleding
  • Tralieteorie
  • Wiskundige en teoretiese fisiese biowetenskappe?
  • Modelteorie??
?
NAGRAADSE KWALIFIKASIES????s?

?  HONNEURSGRADE? ??????? ?  MAGISTERGRADE ?  DOKTORALEGRADE
Aansoekproses