肆客足球

????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SL???UITINGSDSATUMS???

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme??? waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?

Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit Natuurwetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word?.

??

PRogramaanboad

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk?.


SLUITINGSDATUMS

 Internasionaal      Suid-Afrika????

?????Prog?ra??m??
??De??partement
?Sluitingsdatum
???Sluitingsdatum 

HONNEURSrogrammE

?
?
HonsBSc (Aardwetenskappe)
Aardwetenskappe?
???31 Okt 2024
??31 Okt 2024
HonsBSc (Biochemie)?
Biochemie?????31 Okt 2024
????31 Okt 2024??
?HonsBSc (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
?Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
????31 Okt 2024
????31 Okt 2024
?HonsBSc (Biodiversiteit en Ekologie)
?Plant- en Dierkunde
????31 Okt 2024
????31 Okt 2024
HonsBSc (Chemie)
?Chemie en Polimeerwetenskap?
????30 Sept 2024
???30 Sept 2024
HonsBSc (Fisika)
Fisika
????31 Okt 2024
????31 Okt 2024
HonsBSc (Fisiologiese Wetenskappe)
?Fisiologiese Wetenskappe
???31 Okt 2024???
????31 Okt 2024
HonsBSc (Mikrobiologie)
?Mikrobiologie
???31 Okt 2024
????31 Okt 2024
HonsBSc (Polimeerwetenskap)
Chemie en Polimeerwetenskap?
???30 Sept 2024
30 Sept 2024?
?HonsBSc (Rekenaarwetenskap)
?Wiskundige Wetenskappe: Rekenaarwetenskap
???31 Okt 2024
????31 Okt 2024

HonsBSc (Toegepaste Wiskunde)
?Wiskundige Wetenskappe: Toegepaste Wiskunde
?31 Okt 2024???
?31 Okt 2024
?HonsBSc (Wiskunde)
?Wiskundige Wetenskappe: Wiskunde??
?31 Okt 2024???
?31 Okt 2024
?
???
???Honneursprogramme in ander fakulteite?

??AGRIwetenskappe

?HonsBSc (Genetika)
?Genetika?
?31 Okt 2024
??31 Okt 2024??
?HonsBSc (Plantbiotegnologie)
?Genetika??
??31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?HonsBSc (Wynbiotegnologie)
Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut?
?
?31 Okt 2024
?
?31 Okt 2024?

Lettere en sosiale wetenskappe

?HonsBSc (GeoInformatika)

Geografi?e en Omgewingstudie
?31 Okt 2024
?31 Okt 2024??

?Ekonomiese en bestuurswetenskappe?

?HonsBSc (Operasionele Navorsing)?
Logistiek
?30 Sept 2024
???31 Okt 2024
?
Aansoekproses