肆客足球

Leierskap vir Sosiale Geregtigheid

Hierdie program stel deelnemers bekend aan die begrip ‘sosiale geregtigheid’ en die ontwikkeling daarvan, met besondere fokus op en verwysing na die Suid-Afrikaanse konteks. Deelnemers word blootgestel aan en ontleed temas wat met demokrasie en burgerskap verband hou om sosiale geregtigheid te begryp, asook die rol en impak van die media en sosiale media in ’n demokratiese samelewing wat sosiale geregtigheid nastreef. Die materiaal sluit gevallestudies en perseelbesoeke in.


> Klik hier? om ander FVZS - pasgemaakte programme te sien.