肆客足球

Division Student Access
Welkom by Universiteit Stellenbosch

??????????????????????????????????
???????????????????????????????????????????????????Welkom by Afdeling Studentetoegang

Die Afdeling Studentetoegang ondersteun voornemende en huidige studente wat aansoek wil doen om toelating, koshuis en finansi?le ondersteuning om deur middel van uitstekende kli?ntediens volhoubare toegang moontlik te maak.??

 

 

 Toelatingsbeleid? | Werwingsbeursbeleid | Koshuisplasingsbeleid

Die Afdeling bestaan uit die sentra vir Studentewerwing en Loopbaanadvies, Toelating en Koshuisplasing, Voorgraadse Fin?ansi?le Steun en Kli?ntediens. Hierdie sentra fokus spesifiek op die diversifisering van ons studentebevolking en is sleutelrolspelers wat saam met die betrokke US-omgewings uitstekende, ge?ntegreerde en kli?nt-gesentreerde dienste aan sowel voornemende as huidige studente lewer.

?

??