肆客足球

Studentesake (STS)

STS bestaan uit die volgende twee sentra en bied 'n verskeidenheid van dienste aan huidige studente:

1. Sentrum vir Studentestrukture en -gemeen?skappe (SSG) (wat die Frederik van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling en die Eerstejaarsakademie insluit); en die

2. Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO).

Die twee sentra word ondersteun deur 'n Senior Direkteur: Studentesake en in hierdie persoon se kantoor is daar 'n persoonlike assistent, asook 'n finansi?le bestuurder wat met die finansi?le bestuursfunksie behulpsaam is.