肆客足球

Grondslae van Leierskap (FOUNDATIONS!)

?Die program Grondslae van Leierskap (FOUNDATIONS!) is daarop gemik om deelnemers bekend te stel aan die begrip ‘leierskap’ en die grondliggende elemente daarvan soos dit met verloop van tyd ontwikkel het. Die kursus fokus op die persoonlike groei en ontwikkeling van deelnemers as leiers in die globale, nasionale en plaaslike (binne hulle konteks) arena. Die klem is daarop om leierskap te omskryf deur dit aan die hand van die verskillende leierskapteorie? te ontleed, en ook om deelnemers te ori?nteer deurdat hulle hulle eie leierskapstyl uitken sodat hulle uiteindelik hulle eie leierskaptydlyn kan opstel.


> Klik hier? om ander FVZS - pasgemaakte programme te sien.??