肆客足球

Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

COVID-19 Studentehulpbronne

?????Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling het geestesgesondheid en aanlynbronne aan studente beskikbaar gestel ?tydens die COVID-19 inperking.


?Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste ?

?Eenheid boodskap aan? studente?
?COVID-19 hulpbronne vir geestesgesondheid
?Om met angs te leef tydens wêreldwye onsekerheid
?COVID-19 - sosiale stigma
?Die hantering van spanning tydens COVID-19
?Ruimte, tyd en verhoudings tydens toesluit

?

?Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste?

Wenke vir loopbane tydens COVID-19
?


Eenheid vir Gelykwaardigheid?

Studente en personeel kan formele klagtes indien oor onbillike diskriminasie, teistering, seksuele geweld en seksuele misbruik via die aanlynplatform van die Eenheid. Klik hier om u klag in te dien. 'n Saakbeampte teen diskriminasie en teistering sal met u in verbinding tree sodra u klag ingedien is.

Eenheid vir Gestremdhede

?EG boodskap aan studente??

?Aanlyn onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem

?Die skuif na aanlyn onderrig ontbloot die behoefte vir gestremdheids strategie???

?


Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling?

Besoek die hulpbronbladsy van die Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling wat inligting, addisionele hulpbronne en neurologiese oefeninge verskaf tydens tuisstudies en inperking deur hier?? te klik.