?????????????????HULPBRONNE
?Ons het verskeie bykomende hulpbronne beskikbaar gemaak, ingeval jy dit nodig het. Kyk gerus daarna!
Lees wenke? |
??Vyf stappe om jou te help om lewe te herontwerp |
???? |
?
Digitale welstand
??E-boek vir digitale welstand |
Akademiese ondersteuning?
Vir baie studente wat aanlyn studeer en sonder eweknie, kan interaksie vreesaanjaend wees, maar die Eenheid het verskeie akademiese ondersteuningsvideo's ontwikkel om u te help terwyl u aanlyn en tuis werk. Video-onderwerpe is:
- Ek mis interaksie met my maats/portuurs.
- Hoe berei ek voor vir aanlyn assessering?
- Ek sukkel om my tyd te bestuur.?
- Kom ons gesels oor hoe om gefokus en gemotiveerd te bly
- Hoe bestuur ek my aanlyn werklas??
????
Hieronder is die transkripsies van bogenoemde video's.?
?Ek mis interaksie met maats of my portuur | ??Hoe om ?gefokus en gemotiveerd to bly |
?Bestuur aanlyn werkslading | ?Tydbestuur |
?Voorbereiding vir aanlyn assesserings | ? |
Neurologiese oefeni?nge??
?
Outisme Spektrum Versteuring (OSV)?
Die bronne hieronder is tans slegs in Engels beskikbaar aangesien dit van die Autism&Uni-organisasie in die Verenigde Ko??ninkryk verkry is.?
?Healthy living | ??How to manage exams? |
?How to reduce anxiety and stress | ?Talking about your autism |
?Managing conflict | ?What are lectures really like |
Telling people in university that you are autistic?? | ??? |