肆客足球

Werkswinkels en seminare

???????
AvOL-prekonferensiewerkse??ssies

SOL bied ook prekonferensiewerksessies as deel van die AvOL-konferensie in Oktober aan.  Meer inligting oor hierdie werksessies is op die AvOL-webwerf beskikbaar.


Generiese werksessie??s

Die Kaapse Ho?ronderwyskonsortium bied 'n reeks werksessies as deel van hulle Gehalte Onderrig in Ho?r Onderwys-program aan. Vir meer inligting, besoek die CHEC-kortkursus-blad
??

Fakulteitspesifieke werkse??ssies

Fakulteit-gebaseerde werksessies word in samewerking met die Fakulteite ontwerp om aan die betrokke Fakulteit se spesifieke behoeftes te voldoen.  SOL-personeellede in Fakulteite kan pasgemaakte Fakulteit-gebaseerde onderrig- en leerwerksessies op versoek verskaf. Kontak asseblief die adviseur (sien onder) wat aan u Fakulteit toegewys is om die re?lings te tref.

?

Onderrig- & Leer Sem?inare

SOL bied elke kwartaal 'n virtuele Onderrig- en Leerseminaar aan op MSTeams om die akademieskap van onderrig en leer te bevorder.  Tydens hierdie sessies deel US Onderrigvennote? hulle navorsing, innovasies en ervarings oor onderrig en leer met kollegas, en dit lei tot interessante gesprekke.

?

?Wil jy aansluit? Stuur 'n epos vir Lucinda Lucks by llucks@sun.ac.za vir die MSTeams skakel.

Meer inligting en podsendings van vorige seminare is beskikbaar hier.?

??

?SOL adviseurs in fakulteite

Fakulteit ?? Adviseur  E-pos Uitbreiding
AgriWetenskappe Charmaine van der Merwe
cv?andermerwe@sun.ac.za 9762
?Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ?Gert Young ?gyoung@sun.ac.za ?4937
?Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Kontakpersoon
Dalene Joubert

dvermeulen?@sun.ac.za

4502
?
?Ingenieurswese
?Kontakpersoon:
Dalene Joubert

Karin Wolff
(Adviseur: Onderrig en Leer, Fakultei?t Ingenieurswese)


dvermeulen@sun.ac.za


?wolffk@sun.ac.za?
?
4502
?Krygskunde Sim Ntwasa? ?sim@sun.ac.za ?3076
Letter en Sosiale Wetenskappe Karin Cattell-Holden kcattell@sun.ac.za 3074 / 9617
?Natuurwetenskappe ?Hanelie Adendorff ?hja@sun.ac.za ?9191
Opvoedkunde Anthea Jacobs jacobsa@sun.ac.za 9258
Regsgeleerdheid

Claudia Swart

claudias2@sun.ac.za

4502

Teologie Jean Farmer ?jeanlee@sun.ac.za2956