Wat Bedryfsielkunde jou bied
?
BEROEPSMOONTLIKHEDE EN FOKUSAREASBCom en BA MHB
- Menslike Hulpbronpraktisyn / MH Besigheidsvennoot/Bestuurder
- Arbeidsverhoudingekonsultant
- Opleidings- en Ontwikkelingspraktisyn
- Organisasie Ontwikkeling konsultant/-spesialis
- Werwingskonsultant
- Entrepreneur
- Geregistreerde Meester- Menslike Hulpbronpraktisyn by die SABPP (ná meestersgraad en relevante praktiese ondervinding)
- Geregistreerde Geoktrooieerde Menslike Hulpbronpraktisyn by die SABPP (náhonneursgraad en relevante praktiese ondervinding)
- Geregistreerde Menslike Hulpbronpraktisyn by die SABPP (náB-graad)
BCOM(BEDRYFSIELKUNDE)
- MHPraktisyn / MHbesigheidsvernoot/ Bestuurder
- Arbeidsverhouding konsultant
- Opleiding en Ontwikkeling Praktisyn
- Organisasie Ontwikkeling Konsultant / Spesialis
- Werwingskonsultant
- Entrepreneur
- HPCSA: Psigometris Onafhanklike Praktyk [na HonneursBcom(Bedryfsielkunde), internskap en Nasionale Raadseksamen]
- HPCSA: Bedryfsielkundige [MCom (Bedryfsielkunde), internskap en Nasionale Raadseksamen]