Departmente
Rekeningkunde
Besoek die Skool vir Rekeningkunde se bladsye onder skole, of volg die skakel hieronder na die Skool vir Rekeningkunde.
Ondernemings-bestuur
Die Departement bied graadprogramme aan wat op die volgende vyf areas fokus: Bemarking, Beleggingsbestuur, Entrepreneurskap, Finansi?le Beplanning en Finansi?le Bestuur.
Ekonomie?
?Ekonomie lei tot ’n groot loopbaankeuse, hetsy in die sakewêreld, die openbare sektor, onderrig of joernalistiek. Die Departement fokus op kwessies rakende Suid-Afrika en Afrika.
?Bedryfsie??lkunde
Die fokus van Bedryfsielkunde is die optimale ontwikkeling en benutting van menslike hulpbronbestuur in organisasies.
Logistiek?
Die Departement is die enigste in SA wat die vakrigtings Kwantitatiewe Bestuur, Logistieke Bestuur, Operasionele Navorsing en Vervoerekonomie integreer. Hierdie vakke kan in verskeie BCom- en BSc-programme op tweedejaarsvlak gevolg word.
Sta??tistiek & Aktuari?le Wetenskap?
Ons kursusse, wat ontwerp is om die nodige vaardighede vir die analise en vertolking van groot volumes data en inligting te ontwikkel, lei o.a. tot beroepe in statistiek, aktuari?le wetenskap en finansi?le risikobestuur.
?