肆客足球

Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

??????Die navorsing in die Fakulteit is daarop gemik om nuwe kennis van kernbestuursdissiplines te ontsluit en praktiese toepassings te genereer wat deur beleidmakers, die sake- en nywerheidsektore gebruik kan word. Interdissiplinêre samewerking, beide in die Fakulteit en dwarsdeur die Universiteit, is van besondere belang.

Die Fakulteit is trots:?

Navorsers word op verskeie maniere ondersteun. Aan fakulteitskant word hierdie steun deur die Visedekaan (Navorsing) en die navorsingskomitee geko?rdineer, terwyl universiteitsteun via die Afdeling Navorsingsontwikkeling, die Biblioteek- en Inligtingsdiens, en die Nagraadse Kantoor?? gekanaliseer word.?

Vir inligting oor die verskillende vlakke van finansiёle en ander navorsingsondersteuning wat beskikbaar is, kliek asb hier.