???

REGISTRASIE OP TYGERBERG-KAMPUS 2024

Bekyk assseblief die relevante registrasie-inligting vir nuwe eerstejaarstudente en terugkerende voor- en nagraadse studente wat op die Tygerberg-kampus gesetel is:

Kliek hier om toegang tot registrasie-inligting vir nuwe eerstejaarstudente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe te bekom. Dit is van toepassing op studente wat as eerstejaars van ? voorgraadse program registreer, asook studente wat ’n ander graad, byvoorbeeld ’n BSc-graad, voltooi het.

Kliek hier vir toegang tot registrasievorm

Kliek hier vir toegang tot registrasie-inligting vir terugkerende voor- en nagraadse studente.

Algemene registrasienavrae

Algemene navrae oor registrasie kan gerig word aan fmhsregistration@sun.ac.za.

Algemene inligting oor registrasie en studentegeld is te kry op die toegewyde registrasiewebblad, www.sun.ac.za/registration.?

?