???Fasiliteerder-opleiding
Fokus
Om vaardighede in fasilitering te ontwikkel, met spesifieke verwysing na waardes in aksie.
Wie kan bywoon?
- Die bestuurders van die waardesproses, saam met die aanbieder(s), besluit wie genooi word vir opleiding. Die kandidate moet: ?
- Reeds ’n basiese WiA-werkswinkel bygewoon het;
- Reeds die waardesambassadeur-program bygewoon het; en
- Deur hul onderskeie subeenhede gesekondeer word.
Formaat
- Hoogstens 12 deelnemers
- ’n Werkswinkel van drie dae
Koste
- Word tans uit die projekbegroting befonds.
Kontak
- Jacolette Kloppers? by
jacolette?@sun.ac.za of 021 808 4181