肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Kontrakgoedkeuringsproses

????By die aanvaarding van die projek voorstel stuur die kli?nt 'n konsep-kontrak vir goedkeuring deur Afdeling Navorsingsontwikkeling (Navorsingskontrakkantoor) (ANO), of ANO stuur 'n standaard kontrak aan die kli?nt vir oorweging.

  • ANO registreer die kontrak / projek, 'n lêer word oopgemaak en 'n kontraknommer word toegeken
  • Die kontraknommer is gekoppel aan die nuwe kostepunt? wat vir elke kontrak / projek met  ?n finansi?le komponent, oopgemaak moet word
  • Na registrasie by ANO sal een van die regsverteenwoordigers  die kontrak nagaan en indien nodig sal ANO die kontraktuele bepalings met die kli?nt onderhandel
  • ANO skakel met Finansies, InnovUS, Versekering en Etiek waar nodig om te verseker dat die US voldoen aan al die bepalings van die kontrak en toepaslike wetgewing
  • 'n Brief van goedkeuring deur ANO word aan die kontrak geheg en aan die US se gemagtigde ondertekenaar gestuur nadat:

? ANO en die kli?nt ingestem het op die b?epalings

? Die navorser gemaklik is met die ?begroting, mylpale en afleweringsdatums?

? ??Die interne verklaringsbrief en enige ander vereiste dokumentasie  van die navorser ontvang is?

  • Slegs die gemagtigde verteenwoordiger van US kan 'n kontrak namens US onderteken
  • Die getekende kontrak word deur ANO via koerier aan die kli?nt ?gestuur